top of page
Gemini_Generated_Image_8imlpb8imlpb8iml.png
logo kerk v23 Final.png

WELKOM BY DIE GEREFORMEERDE KERK MOSSELBAAI

Ons gemeente streef daarna om ons verhouding na Bo, binne en buite te verbeter. Ons wil die Here bo alles dien en eer  (Bo) , mekaar bedien (binne) en die Evangelie na buite verkondig. Kom ontdek saam met ons die volheid van die Here se genade.

Image by DNK.PHOTO
Image by Priscilla Du Preez 🇨🇦

EREDIENSTYE 09:30

ALMAL IS WELKOM

49 SEDER STR, HEIDERAND, MOSSELBAAI

BLY OP HOOGTE VAN GEBEURE

Ontvang die nuutste Kompas en bekyk die Kalender. Bly op hoogte van nuus en gebeure in ons geloofsgemeenskap: bedieninge, projekte en aktiwiteite.

YOUTUBE

Skakel in elke Sondag vanaf 9:30 in op Youtube.  Vorige preke is

ook beskikbaar.  

Brielle Events (11).png
About

VIND BERADING EN BYSTAND

Gedurende ons lewensreis het ons soms hulp en ondersteuning nodig binne ‘n veilige en vertroulike spasie. ‘n Plek waar ons hemelse Vader ‘n goed toegeruste berader gebruik om ons deur sy Woord en Gees te begelei, sodat Hy ons denke en lewe kan vernuwe.

Image by Priscilla Du Preez 🇨🇦

BERADING

Gaan jy deur moeilike omstandighede, emosionele pyn of trauma? Kontak gerus een van ons predikante om jou in kontak te bring met regte persoon om saam met jou daardeur te werk in 'n veilige ruimte.

VRA VIR GEBED

Gebed is direkte kommunikasie met God, wat 'n intieme verhouding en geestelike groei moontlik maak. Ons moet altyd God se wil soek, Sy karakter verstaan en by Hom krag vind vir ons daaglikse lewe.

Gaan jy deur moeilike omstandighede? Stuur gerus jou gebedsversoek aan ons.  WhatsApp Marié by +27 79 865 6643 of vul die vorm in. 

adrianna-geo-W5oBN7u4yfw-unsplash.jpg
bottom of page